In Her Own Words
About Her
My friends describe me as a friendly, honest, caring and affectionate person. Get along with people easily and appreciate friendship. Honesty and trust is extremely important to me.
Hou daarvan om saam met vriende en familie sosiaal te wees en geniet mense met 'n goeie humorsin.
Hoewel ek daarvan hou om tussen mense te wees, verkies ek ook kwaliteit tyd saam met die man in my lewe.
Ek glo vertroue, eerlikheid, lojaliteit, liefde en respek is die fondasie vir enige verhouding.
Ek hou van bak en brou en om die mense na aan my te bederf. Ek is kreatief en lief tuinmaak en om in die buitlug te wees. Ek geniet die bosveld en see eweveel. Ek is nie 'n sportiewe mens nie, hoewel ek graag gaan stap.
Geniet krieket, rugby asook F1 en motorsport. Verder hou ek van dans en my grootste liefde is musiek - dit praat met my siel. Geniet dans, musiek shows, sport, uiteet , om interessante plekke te sien en om nuwe plekke te ontdek. Die klein dingetjies in die lewe is vir my belangrik.
Hoewel ek nie self sportief is nie, sal ek my maat ondersteun in sy sport of stokperdjie. Dit is vir my belangrik om dinge saam te doen. Ek is 'n rustige mens en hou nie van konflik nie.
Ek hoop om my sielsgenoot en lewensmaat hier te vind. Ek is 'n eenman vrou. Nie in vir "players " nie.
Ek is net 'n dood normale goed versorgde vrou. Gee nie voor om te wees wie ek nie is nie.
About Her Ideal Match
Eerlikheid, opregtheid en lojaliteit is hoog op my beginsellys, daarom soek ek 'n maat wat dieselfde waardes het. Ek kan leuens en valsheid nie verdra nie.
Ek kan nie voorskryf hoe 'n persoon moet wees nie. Netheid en selfversorging is belangrik. Moet mense met respek behandel.
Ek hou van 'n man wat reguit en eerlik is en 'n goeie humorsin het. Verkieslik ook lief wees vir musiek, sport, die natuur en om dinge saam te doen, dan kan ons dalk goeie pasmaats wees!
Iemand wat my hartseer en vreugde kan deel - met wie ek betekenisvolle gesprekke kan he en my ook kan laat lag!
As jy 'n vrou met rykom verkies, is ek nie die een nie...
Dankie dat jy my profiel gelees het!
What Her Friends Say
Aries1956 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Johannesburg (Linden), Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
68 | |
Star Sign: |
Aries | |
Height: |
155cm (5' 1.0") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Dark Blonde | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Ask me later | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Ask me later | |
Occupation: |
Administrative / Secretarial | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
63 - 68 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
160cm (5' 3.0") - 183cm (6' 0.0") | ||
Body Type: |
Average; Athletic; A few extra pounds; Stocky | ||
Looks: |
Very Attractive; Above Average; Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Afrikaans; English | ||
Religion: |
Christian / Other; Spiritual, but not religious | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Solvent; Enough; Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Short; Medium |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Light-hearted |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The heart |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Easy going; Intelligent; Optimistic |
Valued Qualities: |
Chemistry; Compassion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Humour; Kindness; Patience; Self-control |
Fashion Sense: |
Alternative (I'm stylish in my own special way) |
Date Activities: |
A music concert; A picnic in a park; Attending a sporting event; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Meeting for coffee; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Country & Western; Dance / Disco; Folk; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock |
Reading: |
I enjoy it |
Books: |
Fiction; Mystery; Non-fiction |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
TV Shows: |
Action / Adventure; Documentaries; Movie Channels; Music Channels; Nature / Wildlife; News; Reality shows; Sport |
Movie Frequency: |
Occasionally or irregularly |
Movie Preferences: |
Action; Comedy; Documentary; Drama; Mystery; Romance; War |
Interests: |
Cooking; Gardening; Sewing; Shopping; Surfing the Internet |
Sport Involvement: |
Watching from the couch |
Sports: |
Cricket; Dancesport; Motorsport; Rugby; Walking |
Cooking: |
I love it! |
Pace of Life: |
Manageable |
Time Online: |
I'm on for an hour or two a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got a brother and a sister |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
For the right person, to the moon! |
Animals: |
I like animals |
Pets (Like): |
Dog(s) |
Turn-ons: |
Dancing; Intelligence; Showing affection in public |
Turn-offs: |
Erotica; Sarcasm; Tattoo(s); Thrill seeking |
Religious Attendance: |
Once a week |
Feelings about using Dating South Africa: |
Hopeful; Excited |
Honesty: |
Extremely |