TittaTitta
1

Titta

37 – Heidelberg, Western Cape, South Africa

Kom ons gesels en kyk wat gebeur?

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: A week ago

Modified: A week ago

Mobile Number Verified

In Her Own Words

About Her

Ek is ñ 36jarige plat op die aarde vrou en is opsoek na my "partner" moeg daarvan om alleen na troues te gaan. 🤪 Ek beskou myself as ñ spontane, liefdevolle vrou en is gelukkig met wie ek is.Hou van lekker lag en lief vir dans.

About Her Ideal Match

My ideale pasmaat moet my "partner" wees veilge hawe en my hanteer met respek! God moet die middelpunt van ons verhouding wees. Ons moet mekaar kan geniet en die lewe saam aanpak en beter plek vir ons maak🙂

What Her Friends Say

Nikkie said...

Titta is beslis 'n bok vir sports. As sy lag , kan jy nie help om saam te lag nie. Sy is ook vlymskerp!

Haar liefde vir haar vriende, naaste en familie is groot! Sy het 'n hart van goud en is altyd bereid om te luister en saam met jou te huil as jy 'n skouer nodig het.

Haar voete is altyd plat op die grond en sy is altyd gereed vir 'n nuwe uitdaging.

Sy kan baie lekker kosmaak en is kreatief! 🙃
Almal kort 'n Titta in hulle lewe! 🖤

Cornel said...

Vir hierdie sussie van my is hier te min spasie om die mooi van Titta te deel! Hart van goud en sin vir humor soos min! Jy sal nie wegstap by haar sonder om te lag oor waarmee sy nou weer so flymskerp uitgekom het nie!

Agter daardie sin vir humor is ook 'n baie diep kant. God kom altyd eerste in haar lewe en sy weet wat sy in die lewe wil he. Sy is hardwerkend maar geniet ook elke oomblik van die lewe en leef verseker elke oomblik asof dit die laaste is!

Sy sien die mooi van die lewe in alles raak. Haar lag, persoonlikheid, grooooooot liefde vir haar vriende, familie en medemense is net ongelooflik!!

Dankie Here vir mense soos Titta!! ❤️

Lèta said...

Hallo!
Ek en Titta is al vanaf Gr.1 vriende. Ek kan boeke skryf oor ons fantastiese herinneringe en vriendskap, maar hierdie gaan oor Titta se menswees.
Sy is 'n avontuurlustige, bok vir sports, eerlike en reine mens. Altyd reg vir 'n avontuur, 'n grappie, 'n dansie en 'n koffie sessie. Sy is 'n eerlike, opregte, goedhartige mens wat haarself altyd tweede plaas om ander te help maak nie saak watter situasie nie. Haar wonderlike gesin met goeie waardes het haar geleer van hegte verbintenis aan familie en vriendskappe en selfs hulle huis se deure staan vir enige iemand oop.
Titta is 'n plaasvrou, sy is almal se vrou, sy help in die gemeenskap, sy kyk na ons kinders, sy ondersteun seer harte, sy kikker almal op en is nie lui vir help waar sy kan nie.
Sy sal die beste pasmaat wees vir iemand, wat hou daarvan om te lag, en goeie familie waardes het, of selfs, opsoek is na iemand met daardie verbintenis,
Sy is die beste vriendin, beste dans "partner" en metgesel vir enige geleentheid.
Sy is trots op haar voorkoms, altyd 'n mooi "outfit" en 'n mooi oorbel, en rooi lippe!
Ek bid vir haar, 'n pasmaat, waar haar waarde sien en waardeer!!

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Heidelberg, Western Cape, South Africa
Gender:
Female
Age:
37
Star Sign:
Aries
Height:
167cm (5' 5.7")
Body Type:
Curvaceous
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
No
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Some University / College
Occupation:
Administrative / Secretarial
Income:
Comfortable

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in Western Cape, South Africa
Gender:
Male
Age Range:
38 - 45
Star Sign:
Any
Height:
168cm (5' 6.1") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Any
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Dark Blonde; Light Brown; Dark Brown; Black
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
Afrikaans; English
Religion:
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox
Relationship Status:
Single; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Any
Smoking:
Non-Smoker; Occasional
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
High / secondary school; Technical Diploma; Postgraduate degree
Occupation:
Any
Income:
Enough; Comfortable
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

More Physical Characteristics
Hair Style:
Medium
Eyesight:
I've got 20/20 vision
Disabilities:
I have none
Body Art:
Pierced ears; A tattoo or two
Personality
Sense of Humour:
Witty
Intelligence:
Average
Ruled by:
The heart
Party Behaviour:
A social butterfly
Personality Traits:
Easy going; Mild; Realistic; Silly
Valued Qualities:
Friendliness; Honesty; Humility; Kindness; Mercy
Favourite Colour:
Blue
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A picnic in a park; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach
Music Preferences:
Dance / Disco; Gospel / Religious
Reading:
It's just OK
Books:
Religious; Self-help
TV Habits:
There're several shows I watch regularly
TV Shows:
Soap operas
Movie Frequency:
Occasionally or irregularly
Movie Preferences:
Comedy; Romance
Interests:
Cooking; Photography; Pottery; Shopping
Sport Involvement:
Watching from the couch
Sports:
Camping; Dancesport; Walking
Food
Cooking:
I really enjoy cooking
Food:
Seafood; South African
Go Out to Eat:
I only eat out on special occasions
More Lifestyle
Pace of Life:
Organised
Time at Work:
I work a standard 40 hour week
Pastimes of choice:
Socialising with friends
Time Online:
I check in once a day
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got a sister
Family Closeness:
We're very close
Relationship Type:
I'm just plain single
Willing to Relocate:
For the right person, to the moon!
Likes & Dislikes
Turn-ons:
Dancing; Flirting; Intelligence; Showing affection in public
The Deep Stuff
Work Aspirations:
I already have my ideal job
Religious Attendance:
Once a month
Dream Home:
Cottage in the country
Retirement Plans:
Travelling cross-country in a mobile home
Feelings about using Dating South Africa:
Nervous; Hopeful; Curious; Optimistic; Excited
Honesty:
Very