0

Karookind68

68 – Krugersdorp, Gauteng, South Africa

Kom ons skryf ons roman saam.

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: Yesterday

Modified: 2 weeks ago

Mobile Number Verified

In Her Own Words

About Her

Ek was nie beskore om my roman klaar te skryf met my sielsgenoot nie miskien met die tyd wat oor is kan ons ons roman voluit skrywe en vir die nageslag nalaat. Ek is 'n baie reguit mens sorry sonder 'n filter. Ek is baie vriendelik en gemaklik, rook nie, is nie 'n drinker nie, sal ietsie drink, maar nie baie nie anders giggel ek. Ek maak maklik vriende, maar verloor hulle nie maklik nie. Moenie op 'n Sondag oggend met my Kerktyd inmeng nie. Ek geniet dit om Kerk toe te gaan. Ek bloos ook baie maklik sommer vir enige iets.

About Her Ideal Match

Hy moet die Here eerste stel in sy lewe, dan sy maat dan die wat volg. Saam kan Kerk toe gaan en saam kan lees en bid. Hy moet eerlik en opreg wees en ons moet mekaar aanvaar soos ons is. Moenie vloek en skel en gil. Indien daar 'n probleem tussen ons is moet ons dit uitsorteer nie met iemand buite ons bespreek. Ons moet dinge saam bespreek en saam dinge doen. Verkieslik iemand van die ou skool. Saam kan kosmaak, lag ens.

What Her Friends Say

Karookind68 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Krugersdorp, Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age:
68
Star Sign:
Aries
Height:
Ask me later
Body Type:
Ask me later
Looks:
Ask me later
Hair Colour:
Ask me later
Eye Colour:
Ask me later
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Widowed
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Ask me later
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Ask me later
Education:
Ask me later
Occupation:
Ask me later
Income:
Ask me later

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in Gauteng, South Africa
Gender:
Male
Age Range:
65 - 76
Star Sign:
Any
Height:
171cm (5' 7.3") - 186cm (6' 1.2")
Body Type:
Any
Looks:
Any
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Not important at all
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Afrikaans; English
Religion:
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other
Relationship Status:
Single; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
Any
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

Karookind68 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.