In His Own Words
About Him
Ek is vriendelik saggeaard en n(omgee) mens- mens. Goed versorgd. Gebalanseerd. Hou van gemaklike mense. Ek stabiel met geen " bagasie".Ek beskou myself as interessant.
Ek is humoristsies. Voel en lyk jonger as my ouderdom. Ook nie net n rusbanker nie. Nog vol energie. Beoefen nog daagliks my professie. Lag en lekker gesels.
Hou van lees en is ingelig. Reis en golfspeel( sosiaal)
Hou van n lekker tuisbraai met familie en vriende oor n naweek .Hou nie van vals mense nie. en beskryf jouself op die site met n eerlike weergawe van jouself...oa ook jou fotos. Nie net materialisties wees en snobisties asb.
Hou jou agenda opreg en eerlik.As ons ontmoet dan moet ek amper die mens voor my kan erken ook. Hou daarvan om die mense in mynlewe te bederfPaas.
About His Ideal Match
Passievol en eerlik oor jouself wees. Gemaklik stabiel en geen bakleierige " moeilike" vrou nie. Verkies n lady en goed versorgd en gekleë vrou.Vroulik. Geen golddiggers asb. Valsheid en snobisme nie
Stabiel en nie "bagasie" saambring. Hou van kinders.
Lekker kosmaak. Tuistevrou en of hardwerkend.
Saam met my reis trippies doen...saamlag enook ernstig sowel laf saam met my kan wees. Miskien saam n stokperdjie aanpak. Ook asb nie dieretuin aanhou nie. Sexy en plein Jane kan wees
What His Friends Say
allin0nebutimperfect hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Northern Suburbs (Durbanville), Cape Town, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
64 | |
Star Sign: |
Libra | |
Height: |
179cm (5' 10.5") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Greying | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Postgraduate degree | |
Occupation: |
Medical / Dental | |
Income: |
Comfortable |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Western Cape, South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
53 - 71 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
140cm (4' 7.1") or shorter - 177cm (5' 9.7") | ||
Body Type: |
Average; A few extra pounds; Curvaceous | ||
Looks: |
Above Average | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
Any | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Orthodox | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Any | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
allin0nebutimperfect has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.
