In His Own Words
About Him
Ek is eerlik, regverdig, saggeaard en vriendelik. Ek is ook netjies en ge-organiseerd. Ek kom redelik maklik met alle mense klaar en mense hou normaalweg van my. Ek het respek vir ander en aanvaar niks as van selfsprekend nie. Ek glo vas "doen aan ander soos jy aan jouself gedoen wil he". Ek is 'n baie goeie LUISTERAAR en loop maklik "die tweede myl" as dit van my vereis word. My wese is vol van opregte liefde, (Liefde Agape) om gedeel te word met 'n spesiale iemand wat vir my 'n "soul mate" kan wees. Liefde sal die sentrale tema in ons verhouding wees totdat die dood ons skei. Ek is baie romanties en hou daarvan om te bederf. Dit beteken jy sal nooit sonder soentjies en drukkies en mooi opregte komplimente wees nie en jou spesiale plek sal altyd op die troon van my hart wees en ek sal gereed wees om jou met blydskap te dien. Soos die meeste mense hou ek nie van valsheid en voorgee om te wees wat jy nie is nie. Ek is nie volmaak nie en besef my tekortkominge maar al te goed, des te meer is daar in my hart 'n goeie begrip van jou tekortkominge (indien enige), dus kan ons met vreugde mekaar aanvul en die lewe 'n avontuur maak. Min dinge in hierdie lewe is in "concrete" gegiet en daarom is ek altyd oop vir oortuiging en respekteer ander se siening. Ek het 'n goeie humorsin. Ek ontspan graag met goeie vriende en hou van intelligente geselskap, maar ek is ook gemaklik om rustig by die huis te wees en teen skemer 'n vuurtjie aan te slaan en myself te verlustig in die dans wat die vlamme uitvoer. Ek hou daarvan om oor die lewe te filosofeer, daar is so ongelooflik baie waarvan ons nog niks weet nie. Ek het 'n wye belangstellings veld en lees baie oor 'n verskeidenheid van onderwerpe. Ek hou van verskeie sport soorte (ja, jy het reg geraai - rugby, is nog al die jare 'n getroue Vrystaaaaaat (lees Cheetha) ondersteuner). Ek is nog jonk van gees (ag, ek skat so ongeveer 18jr. hehehehe) en kyk uit na die toekoms, ek dink die beste jare lê nog voor. So, waarvoor wag jy ?? Kom ons begin die lewe geniet !!!
About His Ideal Match
As jy baie aanvaarding in jou het, geduld en uiteindelik baie lief kan word vir my is dit 'n goeie vertrekpunt. Jy moet in sommige opsigte nie onwrikbaar wees nie en oop wees vir oortuiging. My soul mate moet met vrymoedigheid kommunikeer want dit is die fondament waarop ons sal bou en jy moet lojaal en ondersteunend wees, want dan kan ons saam berge versit. Jy moet ook te alle tye eerlik en opreg wees. Om maklik te vergewe en te vergeet moet deel van die pakket wees en 'n vriendelike, positiewe ingesteldheid vir die lewe is noodsaaklik. Dis mos nie altyd "maanskyn en rose" nie, daarom moet jy somyds die "doring en die dissel" kan omskep tot 'n mylpaal wat vir ons kan rigting aandui. Dis die kort en die lank, oor die res sal ons lekker filosofeer, snoesig voor 'n winter kaggelvuur of wanneer ons op 'n soel somer laat-middag 'n pragtige sonsondergang saam bewonder!!
NB: Ek verstaan darem so 'n bietjie van die "Rooi Taal" so Engels sprekende dames is ook baie welkom om van hulle te laat hoor. Hulle sê mos hier in die Vrystaat gebruik ons Engels net vir selfverdediging.
What His Friends Say
HiAce007 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Bloemfontein, Free State, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
74 | |
Star Sign: |
Pisces | |
Height: |
167cm (5' 5.7") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Greying | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Sales and Marketing | |
Income: |
Enough |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
50 - 70 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
160cm (5' 3.0") - 175cm (5' 8.9") | ||
Body Type: |
Slim; Average; Curvaceous | ||
Looks: |
Very Attractive; Above Average; Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Protestant | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Hair Style: |
Short; Disappearing |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Body Hair: |
Light |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The heart |
Party Behaviour: |
An impartial observer |
Personality Traits: |
Cautious; Easy going; Funny; Intelligent; Naive; Optimistic; Outgoing; Outspoken; Realistic; Stable |
Valued Qualities: |
Chemistry; Compassion; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humour; Kindness; Mercy; Patience; Self-control; Sexiness; Tolerance |
Fashion Sense: |
Casual (I'm usually in my favourite jeans) |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Favourite Colour: |
Blue |
Date Activities: |
A music concert; Attending a sporting event; Dinner at a restaurant; Going to the theatre; Meeting for coffee; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Classical; Country & Western; Folk; Gospel / Religious; Instrumental; Opera |
Reading: |
I love it |
Books: |
Best-sellers; Business; Religious; Romance; Science / Technology; Travel |
TV Habits: |
I don't have a TV |
TV Shows: |
Documentaries; Nature / Wildlife; Sport |
Movie Frequency: |
Never |
Movie Preferences: |
Comedy; Documentary; Drama; Romance |
Interests: |
Business news; Cooking; Healthy living; Meditation; Pottery; Reading; Singing |
Sport Involvement: |
Watching from the couch |
Sports: |
Athletics; Cricket; Extreme sports; Flying / Gliding; Motorsport; Rugby; Tennis |
Cooking: |
I really enjoy cooking |
Food: |
Fast food; Fine Dining; Indian; Italian; South African |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
I have none; Sugar-free |
Pace of Life: |
Organised |
Time at Work: |
I'm retired |
Pastimes of choice: |
Reading a book |
Time Online: |
I check in once a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got a sister |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'd consider it |
Animals: |
I like animals |
Pets (Like): |
Dog(s); Horse(s) |
Pets (Dislike): |
Cat(s); Exotic pet(s); Reptile(s); Rodent(s) |
Turn-ons: |
Intelligence; Long hair; Showing affection in public |
Turn-offs: |
Body piercing(s); Sarcasm; Tattoo(s) |
Work Aspirations: |
I already have my ideal job |
Religious Attendance: |
Once a week |
Dream Home: |
Beach house |
Politics: |
Moderate |
Retirement Plans: |
Travelling cross-country in a mobile home |
Feelings about using Dating South Africa: |
Hopeful; Curious; Optimistic; Excited |
Honesty: |
Extremely |