In Her Own Words
About Her
Ek is iemand wat van die kleiner dinge in die lewe hou – proteas, daisies, en musiek wat my hart roer, veral die Afrikaanse lovesongs en die 80's vibes. Ek bly in Middelburg en sal graag 'n spesiale iemand wil ontmoet om die lewe saam met te deel. Ek is mal oor diere, maar slange en spinnekoppe is nie my idee van 'n goeie tyd nie. Ek is ‘n mens wat diep waarde heg aan familie, hulle is vir my die ankers in die lewe.
Ek is op soek na iets eg en opreg – iemand wat saam met my kan lag, gesels en die mooi dinge van die lewe kan waardeer. Ek is gereed om te settle en 'n nuwe hoofstuk te begin, vol liefde, avontuur en herinneringe. As jy van lekker musiek, goeie geselskap en die eenvoudigheid van die lewe hou, dalk is ons dalk bedoel om mekaar te ontmoet!
About Her Ideal Match
Ek soek iemand wat saggeaard is, maar nie bang is om ‘n avontuur aan te pak nie – iemand wat sal hou van ‘n rustige wandeling, maar ook nie huiwer om ‘n spontane roadtrip na nêrens toe te begin nie. Ek waardeer eenvoud – ek is nie in die mark vir iemand wat dink 'n aandete is ‘n geselskap van 5 verskillende borde nie! Ek hou van ‘n man wat respek vir my het en nie sal probeer om die wêreld te verander nie, maar eerder saam met my die avontuur van die lewe aanpak. Kommunikasie is belangrik – ek is nie in die geselskap van stilte nie, behalwe as ons lekker in stilte kan wees. Oh, en as jy nog by jou ma bly… dankie, maar ek is nie op soek na ‘n "mommy's boy" nie.
What Her Friends Say
Arne said...
✨Saggeaard, Getarrie, en Vol Avontuur! 🎉
Het jy al ooit iemand ontmoet wat saggeaard en hulpvaardig is, maar ook die krag het om 'n scooter ongelukkig om te loop terwyl sy lekker getarrie is? Wel, ontmoet my vriendin! Sy's die een wie jy altyd kan vertrou - ek bedoel, ons is al 13 jaar vriendinne, en as jy 'n probleem het, sy's daar om te help (al is dit net om 'n goeie lag te hê).
As jy iemand soek wat oor donker dieptes geklim het en sterker daaruit gekom het, hier is sy. Sy praat dalk hopeloos baie, maar dit is omdat sy vol lewenslust is en mal is oor aandag (maar sy sal dit nooit erken nie, shhh). Sy is 'n fantastiese mens, en ek weet iemand daar buite is perfek vir haar.
Dapper mans, kom wys hierdie dame wat ware liefde is - sy wag vir jou!
🤭 En onthou, 'n bietjie avontuur is nooit ver weg wanneer sy in die omtrek is nie!🍻
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Middelburg, Mpumalanga, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
26 | |
Star Sign: |
Capricorn | |
Height: |
151cm (4' 11.4") | |
Body Type: |
Curvaceous | |
Looks: |
Above Average | |
Hair Colour: |
Light Brown | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
Ask me later | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Marriage | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
Maybe | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Occasional | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Administrative / Secretarial | |
Income: |
Comfortable |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in Africa | ||
Location: |
Middelburg; eMalahleni (Witbank) (Mpumalanga, South Africa) | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
25 - 30 | ||
Star Sign: |
Aries; Cancer; Libra; Scorpio; Pisces | ||
Height: |
180cm (5' 10.9") - 191cm (6' 3.2") | ||
Body Type: |
Average; Stocky | ||
Looks: |
Above Average | ||
Hair Colour: |
Blonde; Dark Brown | ||
Eye Colour: |
Blue; Brown | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
English | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single | ||
Have Children: |
No | ||
Want Children: |
Maybe | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Occasional | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school | ||
Occupation: |
Artistic / Musical / Writer; Finance; Labour / Construction; Government; Retired; Sales and Marketing; Self-employed | ||
Income: |
Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Long |
Eyesight: |
I wear glasses |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
Pierced ears; A tattoo or two |
Sense of Humour: |
Slapstick |
Intelligence: |
Average |
Ruled by: |
The head |
Party Behaviour: |
A wallflower |
Personality Traits: |
Mild; Quiet; Shy |
Valued Qualities: |
Friendliness; Honesty; Patience |
Fashion Sense: |
Alternative (I'm stylish in my own special way) |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Favourite Colour: |
Green |
Date Activities: |
A movie; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Meeting for coffee; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Classical; Country & Western; Gospel / Religious |
Reading: |
I hate it |
Books: |
Religious |
TV Habits: |
My TV is never off |
TV Shows: |
Soap operas |
Movie Preferences: |
Romance |
Interests: |
Singing |
Sport Involvement: |
Not involved at all |
Sports: |
Ice Skating |
Cooking: |
I quite like cooking |
Food: |
South African |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Go with the flow |
Time at Work: |
I work only a few hours a week |
Pastimes of choice: |
Spending time with the family |
Time Online: |
I'm on several hours a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got a brother |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'd consider it |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Dog(s) |
Pets (Like): |
Bird(s); Fish; Other; Horse(s) |
Pets (Dislike): |
Cat(s); Exotic pet(s); Reptile(s); Rodent(s) |
Turn-ons: |
Assertiveness; Body piercing(s); Dancing; Flirting; Intelligence; Showing affection in public; Power; Sarcasm; Tattoo(s); Thrill seeking; Wealth |
Turn-offs: |
Erotica; Long hair; Skinny dipping |
Work Aspirations: |
Find new, more meaningful work |
Religious Attendance: |
Once a week |
Dream Home: |
Cottage in the country |
Politics: |
I have no interest in politics |
Retirement Plans: |
Sailing the seven seas |
Feelings about using Dating South Africa: |
Nervous; Curious |
Honesty: |
Very |



