riderinblackriderinblack
riderinblack

53 – Bloemfontein, Free State, South Africa

riderinblackriderinblack
1
0

riderinblack

53 – Bloemfontein, Free State, South Africa

Tyd voel nou reg.

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: Tuesday

Updated: A week ago

Mobile Number Verified

In His Own Words

About Him

Ek is 'n plat op aarde mens. Dalk meer introvert maar as die geselskap lekker is dan verander dit als. Ek hou van n humorsin. Ek kan 'n grap vat en kan ook 'n grap maak, soms op 'n mooi sarkastiese manier, nie abrekend. Ek is nie bang om my hande te gebruik nie, dis nou om te werk met dit , nie daai ander manier nie. Ek hou van motorfiets ry. Sal graag saam wil doen. Toemaar ek ry privaat op my eie. Ek het 'n baie klein hart al kom ek hard voor. Soms kom ek my self te na deur om iemand te help as ek kan. Dit het my ook al aan my ... gebyt deur te vertrou en alles te gee. Het al baie impulsiewe besluite gemaak... nie weer. Ek is nie erg outgoing nie, maw ek le nie in clubs en kroee rond nie. Verkies om by huis te wees saam regte persoon. Sal eerder saam regte persoon iewers gaan vir outing.

About His Ideal Match

wees jouself. wees netjies op jouself. wees trots op jouself. moet kan belangstelling toon. onafhanklik kan wees. nie vasgedruk voel nie. sal lekker wees om goed saam te doen. staan by my in alles en ek sal by jou staan. moet van diere hou. ek het n dieretuin.

What His Friends Say

riderinblack hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Bloemfontein, Free State, South Africa
Gender:
Male
Age:
53
Star Sign:
Aquarius
Height:
181cm (5' 11.3")
Body Type:
Athletic
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Ask me later
Eye Colour:
Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single
Looking for:
Activity partners; Open to possibilities; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Ask me later
Occupation:
Government
Income:
Ask me later

About His Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Bloemfontein (Free State, South Africa)
Gender:
Female
Age Range:
36 - 55
Star Sign:
Any
Height:
142cm (4' 7.9") - 191cm (6' 3.2")
Body Type:
Slim; Average; Athletic; Other; Curvaceous
Looks:
Very Attractive; Above Average; Average; Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox
Relationship Status:
Single
Have Children:
Any
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Him

riderinblack has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.